Die Vrou in die Blou Mantel

Die Vrou in die Blou Mantel voorzijde
Die Vrou in die Blou Mantel achterzijde
  • Die Vrou in die Blou Mantel voorkant
  • Die Vrou in die Blou Mantel achterkant

Daar ver onder in die Kaapse nag steel iemand skilderye waarop vroue in blou geklee is. En kaptein Bennie Griessel droom van verloofringe, en sy kollega Vaughn Cupido bekommer hom oor commitment. En die private eye Billy de Palma, "narcissist, psycho, real arsehole", is besig met sy gewone onheilighede. Maar hier bo in Sir Lowryspas lê 'n vrou wat dit alles gaan verander. Sy is heeltemal kaal, uitgestrek by die groot uitkykpunt, haar kop na die noorde, haar voete na die suide. Iemand het haar liggaam mooi gerangskik en met bleikmiddel gewas om al die forensiese spore uit te vee.

Specificaties
ISBN/EAN 9780798177450
Auteur Meyer, Deon
Uitgever Van Ditmar Boekenimport B.V.
Taal Afrikaans
Uitvoering Paperback / gebrocheerd
Pagina's 128
Lengte
Breedte

Wat vinden anderen?

Er zijn nog geen reviews van dit product.