Kringe in 'n bos
'n Houtkapper met 'n rustelose siel. 'n Legendariese olifantbul wat losbreek van sy trop . . . In die groen skemerwêreld van die Outeniekwa loop hulle kringpaaie. Saul Barnard, deur sy mense verwerp en deur gewetenlose houtkopers tot kneg verneder; Oupoot, eindeloos agtervolg deur jagters. 'n Man en sy dier-broer - saamgegooi in 'n ongerepte oerbos, wat stuk vir stuk deur gouddelwers, boskappers en ander uitroeiers vernietig word.
Specificaties
| ISBN/EAN | 9780624043317 |
| Auteur | Dalene Matthee |
| Uitgever | Van Ditmar Boekenimport B.V. |
| Taal | Afrikaans |
| Uitvoering | Paperback / gebrocheerd |
| Pagina's | 306 |
| Lengte | 215.0 mm |
| Breedte | 141.0 mm |
